Gevulde Eiervrug

Aubergine/Melenzane/Eiervrug - gevul Italiaanse styl

2 eiervrugte, lengtegewys gesny

sny eiervrugte en haal dan die binneste uit: sny met 'n mes by half cm ring en haal die binneste uit met 'n lepel. verf met olie en sout. bak vir 20 min teen 220 grade C.

1 ui, gekap
binneste van aubergines
4 knoffelhuisies, fein
12 kersie tamaties
50 g groen olywe, pitloos en gekap
handvol vars Basiliekruid, gekap
125 g mozzerella
sout en peper

braai dit saam, voeg mozzerella aan die einde by. vul die eiervrugte en bak vir 15-29 min.


Comments

Popular Posts