Tabbouleh
Hierdie Lebanesiese slaai het my al vele male oorval van lekkerte - eerste maal met 'n paar Lebanese mense geeet by 'n burger restau in Berlyn en sederdien eet ek dit graag.
Well hierdie week, met Daniel (wie nie baie graag slaai eet nie, en beslis nie as hoofdis nie) in Apolda, haal ek in met slaai. Siende gister 'n inkope dag by die turke af in die pad was, het ek 'n vraggie pietersielie saamgebring en Tabbouleh was aan die orde van die dag.
Hoofsaaklik sien ek dit as 'n nier-reinigingsbom, hoewel daar verskeie gesonde redes is om dit te eet.
Blykbaar is dit 'n hoofsaaklik pietersielie slaai, hoewel sommige veel meer bulgaar or couscous insit. Wat baie belangrik is, is hoe die geure meng, en veral hoe die pietersielie hanteer word. Hieronder het ek die platblaar variasie daarvan gebruik wat sterk smaak het, en kan dit aanbeveel - die met die baie krulletjies werk nie vir my so lekker in die slaai nie.
Die resep:
175 g Vars Pietersielie
45g Vars Peppermint blare
400g ryp Tamaties
1 k komkommer
6 spring onions (wat is dit in Afr.?) (ek het sommer rooi ui gebruik)
vars suurlemoen sap (sowat van twee suurlemoene)
100 ml goeie olyfolie (hier het ek "coriander" olyf olie gebruik en was fantasties, dog subtiel)
1. Sny (SNY! nie kap, skeur, stamp, tzzrrrr of wat ook al nie - sny met 'n skerp mes) die pietersielie in fyn stukkies.
2. Sny die mint, tamatie, komkommer en uie ook in klein blokkies. Maak seker die mint is net die blare en nie die stokke nie, en die ui moet baie fyn gesny word.
3. Meng die olie en suurlemoen sap en gooi oor die slaai.
4. Indien met Bulgaar of Couscous, dan berei dit voor en meng dit in. Belangrik is dat dit nie die slaai oorheers nie.

Comments
Post a Comment