Drie bone slaai
Jolande se 3 bone slaai:
1 blik "French style" groen bone
1 blik baked beans
1 blik butter beans
1 blik gespikkelde bone (optioneel)
1 klein rooi ui gekap
1 rooi rissie klein blokkies
1 groen rissie klein blokkies
1/3 koppie olie
1/3 koppie asyn (rys asyn werk lekker maar gooi bietjie balsamic dan by)
1/3 bruin suiker
sout en peper grof gemaal
4 t soet basiliekruid
1 blik "French style" groen bone
1 blik baked beans
1 blik butter beans
1 blik gespikkelde bone (optioneel)
1 klein rooi ui gekap
1 rooi rissie klein blokkies
1 groen rissie klein blokkies
1/3 koppie olie
1/3 koppie asyn (rys asyn werk lekker maar gooi bietjie balsamic dan by)
1/3 bruin suiker
sout en peper grof gemaal
4 t soet basiliekruid
Comments
Post a Comment