Calpis/Calpico
ek probeer al vir amper halfjaar 'n soort drink vind wat ek in 'n japanese plekkie gedrink het: Calpis of Calpico... dis alkoholvrye joghurt drankie wat soet is en met soda water gemeng word...
tot dusver het ek dit nog nie in 'n supermark gevind nie, hoewel die kelnerin seker geklink het van haar saak dat mens wel in enige asiatiese winkel kan instap en dit vind.
tog het ek hierdie raakgeloop en gewonder of mens dit kan probeer... sal laat weet hoe dit smaak - maar hier is solank die adres sodat ek nie vergeet nie
http://www.theguardian.com/lifeandstyle/2013/apr/06/how-to-make-calpis
http://www.japancentre.com/recipes/calpis-cocktails

Makes a base for 15-20 drinks
450g yoghurt
400g sugar
140ml lemon juice or 2 tsp citric acid
1 tsp vanilla essence
400g sugar
140ml lemon juice or 2 tsp citric acid
1 tsp vanilla essence
1 Place the yoghurt and sugar in a bowl over simmering water and whisk until smooth.
2 Continue whisking for 15 minutes or until it reaches 70-80C. Do not let it boil.
3 Remove from the heat and cool to room temperature. Whisk in the lemon juice (or citric acid) and vanilla essence to make the base syrup, which keeps well in the fridge.
4 To mix the drink, dilute a quantity of the syrup with four times the volume of water or soda water or sparkling water. Serve over ice.
http://www.theguardian.com/lifeandstyle/2013/apr/06/how-to-make-calpis
http://www.japancentre.com/recipes/calpis-cocktails
ok ekt nou hierdie probeer en dis super lekker... dit was so lank gelede dat ek dit geproe het vir die eerste keer dat ek nie weet of hierdie wel soos die gekoopte variasie is nie... maar hierdie resep maak wel iets wat fantasties is!!
ReplyDelete