deur die blare



tot nou toe het ek nog nie opgelet hoe mooi die verkleuring is van die bome en hul blare hier in Berlyn nie. gisteraand het ek en natalie 'n ent gaan stap en toe gesien hoe mooi die stad homself tooi gedurende herfs...













'n week van tevore het ek die oggend teruggekom van Pam af oppad werk toe... dit was 'n baie mooi oggend soos die dag breek en ek sien toe hoe hierdie bome hierbo begin verkleur. Op die koop toe sien ek toe die twee ouens... hierdie is die gebou net noord van die reichstag en daar was twee die twee mannetjie was probeer om die ruite te was... ekt by myself gewonder hoe ver hulle daarmee sal kom... then again... das ist Deutschland... hulle het waarskynlik tog by elke paneel uitgekom :-)



1 Corinthians 13:4-7
4 Love is patient, love is kind. It does not envy, it does not boast, it is not proud. 5 It does not dishonor others, it is not self-seeking, it is not easily angered, it keeps no record of wrongs. 6 Love does not delight in evil but rejoices with the truth. 7 It always protects, always trusts, always hopes, always perseveres.

Comments