quinoa slaai
Iemand het onlangs hierdie slaai gemaak en dit was super lekker, so toe probeer ek dit namaak vir ete met Pam
quinoa - gekook in groente aftreksel (1 k quinoa en 1,5 k water)
opgekap:
rooi rissie
geel rissie
cranberries (1/2 k)
rooi ui (helfte sal better wees as hele ui)
baie koljanderblare (1/2 tot 1 k)
gebreekte amandels wat vinnig in 'n pan gerooster is
en suurlemon sap oor die alles gegooi
sowat 'n uur in die yskas maak dat die suurlemoen geur en veral die kojander blare lekker deurtrek!
quinoa - gekook in groente aftreksel (1 k quinoa en 1,5 k water)
opgekap:rooi rissie
geel rissie
cranberries (1/2 k)
rooi ui (helfte sal better wees as hele ui)
baie koljanderblare (1/2 tot 1 k)
gebreekte amandels wat vinnig in 'n pan gerooster is
en suurlemon sap oor die alles gegooi
sowat 'n uur in die yskas maak dat die suurlemoen geur en veral die kojander blare lekker deurtrek!
Comments
Post a Comment