pasta

om pasta tuis te maak - oppas vir te veel...
'n lekker resep werk vir 'n aand se pasta vir ~ 4 mense en dan nog klompie oor vir annerdag:
500 g meel (dit moet fyn meel wees, tipies "00" meel)
5 eiers
meng dit goed en dan met die rollers verder... et voila!


Comments

Popular Posts