mauerweg Nord
so met die proses van leer en aanpas en sulke grootmens goete, het ek gedink dis dalk tyd dat ek bietjie meer leer van die stad waar ek tans woon. dus dink ek toe vanoggend: wat maak mens in 'n Europese stad wat mens nie in SA kan doen nie? Museums, opera huise en kobbelsteen paaie was iets wat dadelik tot gedagte gekom het. Maar wat maak Berlyn anders as die ander stede...well waar sal ek begin... een ding is natuurlik uniek - sy geskiedenis en relatiewe onlangse wreedheid wat mens in die gesig staar. Dus het ek toe vanmiddag pad gevat en die roete waar die muur gebou was gestap.

dit was nou amper 3 jaar gelede toe ek hier afgestap het ook en die paadjie gesoek het charite platz 1 toe - twee koffers in die hand :-)
ek dank die Heer vir alles waarmee Hy my en die mense om my geseen het sedertdien.
vandag se roete het begin by Hauptbahnhof
dit was nou amper 3 jaar gelede toe ek hier afgestap het ook en die paadjie gesoek het charite platz 1 toe - twee koffers in die hand :-)
ek dank die Heer vir alles waarmee Hy my en die mense om my geseen het sedertdien.
so in plaas van suid draai in charite in, draai ek toe hier noord om die roete van die muur te volg:
tbc...
Comments
Post a Comment