A Capella Science

so tussen langerige prosessering in R is daar gereeld 'n minuut of twee wat ek moet wag vir 'n paar RAM om klaar te maak... ...dit het tot gevolg dat ek gereeld iets snaakserig TEEkom (nie in TEEkoppie nie). Met die het ek so stuk stuk deur die vandag se Science TOC gekyk en hierop afgekom... waarskylik een van my gunstelingste melodies ooit - en hierdie kanadees (Tim Blais) het dit uiters goed gedoen, selfs met 'n verwysing of twee na ons effe meer oostere vriende - Pudjan style!!!

http://www.youtube.com/watch?v=2rjbtsX7twc




Comments

Popular Posts