Rhubarber konfeit
so 'n paar weke gelede was ons mos by Hof de Lorik en o.a. het ons mos al te lekker geeet... een van die lekkernye was Tannie Pat se eie uitmaaksel van Rubarber konfeit.
intussen kry ek toe vandag 'n sak vol rubarber lote by die turke se winkel hier onder (vir 1 Euro ;-) ) en besluit om die konfeit na te maak
ek gooi toe die rubarber wat ek hier het - weet nie hoeveel dit was nie - seker so 'n kg en 'n pot suiker wat in die huis was... seker so 'n 1.5 kg weet ook nie hoeveel nie - in 'n pot en laat die spul kook. intussen sit ek sommer gesnyde mint by - tannie Pat het dit gedoen en die was besonder lekker.
...maar die spulletjie brand toe...
...terug turke toe en met 'n volgende sarsie rubarber onder die arm en sak suiker ook begin ons toe maar weer:
1.2 kg rubarber
1.5 kg suiker
rubarber in stukke sowat 'n duim lank gesny en in pot met suiker daaroor en die dan oor nag in pot gelos.

Comments
Post a Comment