groetend
...en 04h07 stap ons by Tegel se lughawe(tjie) se gebou in.
Nadat ons ingeboek is sit ons sommer buite op die trappies en drink tee uit 'n fles (dis Tegel... het nie gedink daar sal 'n koffie plek oop wees daai tyd van die oggend nie - veral nie een wat Glen verkoop nie :-) )
Soos mens kan sien hier, is die son al aan't opkom (teen net skuins voor 5 die oggend)
Comments
Post a Comment