sweetie
so dis somer - ok amper somer - hier in Berlyn
en ek lyk of ek verwag - 'n poepens het homself hier kom vestig -totaal ongevraagd - en ek het besluit om dit te aborteer...
...deel van die aborsie is om net alkohol te drink in die naweek...
dus: alkoholvrye stuff... Maandag aand was ek heel verbaas om te proe hoe lekker dit kan wees.
intussen het ek 'n paar self probeer maak, en begin met die twee goete waarvan ek meeste hou:
lemmetjies en mint (spearment verkieslik):
per glas:
1 lemmetjie, gewas en in 12 gesny
handvol mint
ys - sowat 6, kan fyn wees
2 teelepels bruin suiker
crush die spulletjie in 'n glas
vul die glas op met gingerale
DRINK MET RIET (strooitjie)

Comments
Post a Comment