R verander taal

iets wat ek wil onthou - hoe om taal in die terminaal te verander:
gaan na die folder van R > etc > Rconsole > vind "language=" en dan verander dit na
"language = en"
save en dan maak R oop - voila

Comments

Popular Posts