In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer
...ekt sopas hierdie raakgeloop:
'n animasie wat Piet se broer Diek gemaak het. die gedig is deur Danie Marais...
'n animasie wat Piet se broer Diek gemaak het. die gedig is deur Danie Marais...
http://www.youtube.com/watch?feature=player_detailpage&v=Czw1Urp6fyM
die druiwe... well ek t ook 'n speletjie vir myself gemaak daarmee - maar Danie is reg dat CapeSpan se druiwe veral binne die eerste paar jaar 'n groot knop in mens se keel maak - en dis nie van heel insluk nie :-)
Comments
Post a Comment