braai v2.2

OK ...
so as 'n karoo bobbejaan met donkie drolle moet begin braai dan is dit 'n saak van onkunde.
...intussen oefen ek solank want braaidag kom nader en mens kan nou nie so ver van die huis af woon en nie braai op braaidag nie - en dit iemand wat op vleis grootgemaak is... Dot sal verstaan.

....en dis nou hoe dit lyk:


Comments

Popular Posts