standaard stappie
'n uitstappie in Februarie na die Sachsische Schweiz beteken koud.
o ja en die Elb was baie snaakslik oorstroom!
en toe vanaf die hyser wat ons via die katte neem kom ons by Ostrau uit - stap effe in die rondte en toe met 'n nuwe uitsig op Falkie en die res van sy Schrammstein maters is ons terug kampplek toe.
Hier is 'n oulkie ou dammetjie in Ostrau met 'n kleine kabouterhuisie in die middel. Die kabouters slaap die tyd van die jaar - bloot want hulle kan nie wal toe swem deur die gevriesde water nie. Hulle het nog nie ysskaatse nie. En weet nie hoe om te skaats nie al het een of ander iemand wat daar verbygekom het vir hulle skaatse gegee. Dink hoe komieklik dit sal wees as 'n kabouter val met ysskaatse! Nee feit bly staan - 'n kabouter sal vir alle tye nie ysskaats nie.
Comments
Post a Comment