Nonna
nou ja - mens kan se met soveel ouma's wat ek die voorreg van het om te ken, is daar nie nodig om 'n nonna ook nog in te sleep nie. en nee ek t (nog) nie 'n ekstra ouma in Italie gekry nie.
nee vandag (eintlik gister) se Nonna is well die kort geskape menger wat my geliefde parentals oor jare vir my gegee het... ...en wie gister afgelewer is.
Sy't afgeskop vanoggend met 'n baie lekker smoothie, maar eintlik was haar opwarming vannaand eerstens met 'n eerste probeerslag vir amerikaanse choc chip cookies... ek wil al vir lank my hand probeer daaraan... Nonna het haar kant dubbel en dwars gebring - maar in my beskydste opinie: die keer was die resep eendersyds en andersyds die meel en eiers hier die skuldiges.
haar tweede opwarming sessie was Hilda se beskuit - sy het sommer tjop tjop klaargespeel en voila - buona notte - ek kan gaan slaap met die beskuit wat uitdroog in die oond.
intussen het 'n missie begin - Nonna wil behoorlike choc chip cookies bak... laat ons sien. intussen roep ek die default resep guru in - Dottie ek hoop tussen jou en Nonna gaan ek binnekort lekker koekies eet :-)
bis bald
nee vandag (eintlik gister) se Nonna is well die kort geskape menger wat my geliefde parentals oor jare vir my gegee het... ...en wie gister afgelewer is.
haar tweede opwarming sessie was Hilda se beskuit - sy het sommer tjop tjop klaargespeel en voila - buona notte - ek kan gaan slaap met die beskuit wat uitdroog in die oond.
intussen het 'n missie begin - Nonna wil behoorlike choc chip cookies bak... laat ons sien. intussen roep ek die default resep guru in - Dottie ek hoop tussen jou en Nonna gaan ek binnekort lekker koekies eet :-)
bis bald
Comments
Post a Comment