'n snaakse sneeu


vanoggend toe ek opstaan was dit alweer wit. 'n snaakse wit die keer.
gisteraand oppad na die nuwe tjommie het daar skielik 'n spulletjie sneeu neergesak - was regtig surreal en baie mooi! so in die strate by Zoolgische Garten met die liggies en hordes groot bollings sneeu.
elkgeval, die resultaat is 'n vreemde soort wit vanoggend


Narsings is nogal mooi die tyd van die jaar - baie vrolik. Hier lag hulle vir die vreemde sneeu buite op die balkon.

oorkant die balkon (met sy snaakse sneeu natuurlik ;-) ) staan die busstop toe ook - effe in die bek geruk met vanoggend se soort wit. 

Wro:mannerpark met die meer daarmee 



Comments

Popular Posts