sonvanger

ek dink soms my huisie se naam kan wees "Sonvanger"... dis 30 Desember in Berlyn... en mens moet amper 'n sonbril opsit om in die kombuis te werskaf :-D

Comments

Popular Posts