mooi

die laaste sowat twee dae het dit gesneeu - was mooi en in die woelinge het ek gou 'n paar  kiekies geneem om te onthou hoe  mooi ou-oukersdag hier lyk vanjaar
















Comments

Popular Posts