kersfees 2012
vandag is kersfees...
...en ekt gedink om dus 'n geselskap te soek hier op die ou bloggertjie... :-)
dis 'n goeie tyd om biejtie te dink oor goete. die laaste paar maande was so besig - hoofsaaklik met werk goete en so lekker om familie en vriende te sien die afgelope 8 weke, dat daar nie veel tyd was vir grondvat ... en dus nie blog nie (net vir die rekords: op my ouderdom moet ek begin om dinge neer te skryf dus die blog)
eerstens: ...nota aan self: onthou om melk, toiletpapier en eiers te koop VOOR 17h00 op oukersdag in Duitsland....! siende ek nou eers hierdie les geleer het... eet ek tamaletjie vir middag (kers-) ete ;-) oee lekker!
tweedens: musiek - in Berlyn is musiek 'n baie groot "force" - en ekt vandag gedink hoe mooi ons land (SA natuurlik) gegroei het in die musiek bedryf - veral in ons Taal - Dankie Ma vir die mooi CD - ekt darem kon uithou dit vandag eers oop te maak en te luister :-)
en dan iets anders: een van die goete waaraan ek heelwat gedink het laaste ruk is battlefields - slagvelde. nie net in die sin van groot geskiedkundige slagvelde uit die geskiedenis, maar alle slagvelde...
wat is 'n slagveld en hoe gebeur dit dat die mensdom 'n slagveld skep? is slagvelde ook in ons huise aan te tref?
lorrie se liedjie sluit hierby aan:
LONDON PARIS ROME BERLIN
BARCELONA WASHINGTON
MOSCOW BEIJING TOKYO
JERUSALEM JERICHO
WACO WACO BETHLEHEM
SREBRENICA SEBOKENG
SARAJEVO O SAIGON
HIROSHIMA RUBICON
I CAN SEE A FIERY, FIERY GLOW
EVEN AS THE SUN IS SINKING LOW
I CAN SEE A HORSEMAN ON THE RUN
OH MY DAUGHTER, OH MY SON
DUNKIRK DOVER NORMANDY
FRANKFURT NEW YORK LOCKERBIE
AMAJUBA BELLEVUE
CHAPPAQUIDDICK WATERLOO
BUCHAREST ST PETERSBURG
HEILBRON HOBHOUSE GETTYSBURG
BELFAST BUDAPEST BAGHDAD
BERCHTESGADEN STALINGRAD
CARTHAGE DRESDEN BABYLON
SHARPEVILLE MY LAI BOIPATONG
DELVILLE WOOD EL ALAMEIN
ST HELENA MITCHELL'S PLAIN
BALAKLAVA AUSTERLITZ
BELSEN BUCHENWALD AUSCHWITZ
NAGASAKI O VERSAILLES
ARMAGEDDON THERMOPYLAE
THERE'S ANOTHER SONG THAT WILL BE SUNG
THERE'S ANOTHER BELL THAT MUST BE RUNG
THERE'S ANOTHER CITY I'VE BEEN TOLD
WHERE THE STREETS ARE PAVED WITH GOLD
THERE'S ANOTHER CITY I'VE BEEN TOLD
WHERE THE STREETS ARE PAVED WITH GOLD - -
Comments
Post a Comment