vernuwing
vanoggend oppad werk toe het ek vir die soveelste keer opgemerk hoe baie hyskrane aan't werk is in Berlyn.... soveel verandering - sommige mag dit vernuwing noem
dit laat my dink: verandering - dit kom teen 'n prys. 'n mens moet tog mooi dink hieroor. verandering is altyd met pyn gepaard (?) maar wanneer ons die pad met ons Heer stap, glo ek Hy wys vir ons wanneer dit tyd is vir sekere veranderinge - of die veranderde stand self die doel is, of bloot die veranderingsproses - sulke veranderinge baar gesondheid - van gees, liggaam, die aarde...
tog kom ek maar weer uit by Oupa Klaas se standpunt betreffende verandering: maak 'n verandering slegs as dit 'n verbetering is.
(ns - ek kan nie help om 'n paar kiekies ter bevestiging by te sit onder die onderwerp van vernuwing... well kom ons noem dit verandering... verbetering? well ek weet nie - Staal Burger het egter 'n Ipod aan Pa verkoop... wie sou nou ooit kon raai? ;-) ):

Comments
Post a Comment