Il Palio
Deel van om juis hierdie tyd te gekies het om te kom kuier in Laura-land, was omdat die perde resies (Il Palio) juis gehou word. Iets baie besonders!
Ons was veral gelukkig omdat Filippo ons heeltyd kon verduidelik het, en selfs na sy Contrada se ete genooi het.
die resies om die palio ('n stuk lap/doek wat geskilder word deur 'n beroemde skilder van die tyd): hier
http://www.youtube.com/watch?v=RjCsVva0yP8&feature=related
is 'n stuk voor die tyd waar een van die perde in die contrada (montone in die geval) se kerk geseen word... (die jocky is nie ientlik 'n faktor nie :-) ) hulle wys ook hoe die palio (die lap self wat die "troefee" is) in die piazza ingebring word. Il palio - die Aug 16 weergawe - ons was in die middel ring. dis die piazza del campo (die main plain) wat omskep word in 'n grond baan vir die perde om te jaag.
http://www.youtube.com/watch?v=vfWZbtBwQTQ&feature=related
hier
http://en.wikipedia.org/wiki/Palio_di_Siena
is 'n verduideliking van hoe die race werk - die drama van hoe die line up werk ens is nogal 'n ernstige saak... die jocky het nie veel in die saak nie - als gaan oor die perd self. dis ook waarom die jockies bloots ry en as die perd sonder die jocky klaarmaak / wen dan wen hy - maak nie saak of die jocky op hom is nie:-) die wenner se contrada hou dan 'n optog vir 24 h waartydens hul vlae swaai en dromme speel deur die stad en met die palio in die optog beweeg.
Filippo se contrada (Tartuca) was n deel van 'n sekonde tweede (die blou en geel jocky)
Hier's 'n langer weergawe http://www.youtube.com/watch?v=R7idnXHHoLo&feature=related

Hier is 'n paar foto's van die Gazetta http://www.gazzetta.it/gallery/Sport_Vari/08-2012/palio/variabili-912271796642.shtml#7
Hier's 'n langer weergawe http://www.youtube.com/watch?v=R7idnXHHoLo&feature=related
Comments
Post a Comment