Gister het ons die pad gevat - via die ligeen velde en toe middag ete geeet by ___
Daarna is ons deur die rivier na Spitzkoppe hoewel ons gou eers gaan kyk het of ons 'n welwitchia te siene kan kry anderkant die uranium velde.
Met sowat 20 maal se stop het ons nog een maal moes teruggaan na Hilda - sy was egter reg vir 'n cosy dag by die huis met 'n baksel beskuit reeds aan die gang. ;-)
die ligeen velde
Comments
Post a Comment