Jakkalsspitz


Vanaf Spitzkoppe het ons die pad gevat Henties se kant toe. Tannie Daleen en haar man woon daar en ons sou die aand by Jakkalsspitz kamp en die volgende oggend by hul 'n teetjie gaan drink. By die kampplek aangekom het ons blitzvinnig die tente opgeslaan en 'n middagslapie gevang - hoe lekker in die seeluggie!

Comments

Popular Posts