...en toe Duin7...


Vandag het ons vroeg geroer en per skippie (a la catamaran...) gaan dolfyne en wat nog als kyk. Hierna het Riaan wat ook al probeer om die Duin7 saak te kom... te vergeefs ;-) so leer ek naderhand. Intussen pak ek 'n biertjie, water en 'n snackie vir die uitstappie... Net die water het aandag gekry. 'nuf said :-)

Comments

Popular Posts