Wien


Het Wene toe gekom vir 'n paar dae om'n eksperiment hier te doen. na min slaap het ek deur die dag gekom en tog na werk gou gaan stap langs die rivier. Donau. Dis alreeds baie groen hier - veel meer as Berlyn - wat mens natuulik kan verwag.
Sonder om regtig die plan van die stad te bekyk, draai ek toe effe wes en daar loop ek per ongeluk die mooie binnekant raak - Stephansplatz. Hier is 'n blik of twee op die Stephandsdom. Die straat het so effe gegons (rumour) van al die mense wat daar loop en gesels. maar op 'n mooi manier. was lekker
tbc natuurlik ;-)

Comments

Popular Posts