eerste sneeu in berlyn vir die jaar
Die spree het gevries - wel hier is dit effens gevries... later sou ons sien dit meer soos gletsers raak hoe kouer dit word - baie indrukwekkend (en ..."koud")

net langs die Spree by Friedrichstrasse S-bahnhof het hierdie fietsie gestaan - heel blase` oor die koue

Die mense moet natuulik sorg dat die res van die werkersklas by die werk kan kom sonder te veel ongevalle - hier is een van die sneeu-skoonmaker-trekkertjies.

Comments
Post a Comment