VWS
So VWS het weer hul jaarlikse opedag gehou en ek was bevoorreg om bietjie te help. meestal met goete aanry en foto's neem, maar dit was lekker en 'n mooi dag.
cuzakstan was ook daar - pas uit die hospitaal maar dapper en wou graag daar rond wees... hoewel sy eintlik in die bed hoort ;-)
die verrigtinge het ge-eindig met 'n "foam party" vir die kidz - ons moes dit net uittoets natuurlik!

Comments
Post a Comment