Dottie kook

Na sowat 'n jaar maak ons 'n vinnige kuiertjie - Dottie kook kerrie shrimps (ek dink) met die lekkerste rys wat ek in lang jare nog geproe het.

het ook die nuwelinge ontmoet




en dan ons oumense met ons kos

Comments

Popular Posts