Cederberg revisited

Ruedi, John and I decided to get back to the mountains a bit - same place we were almost two years ago. This time we were fortunate to have Tracey with us. Of course we had a lovely time - however without much climbing as Sunday brought some drizzle and a sore anckle.

So Friday we started off at Yzerfontein's Fresh Fish market place via Darling to N7 and from there to turnoff of Algeria. A very pleasant trip brought us through the mountains to Kromrivier camping.




Vrydag aand by die kampplek het die maan sommer vroeg opgekom... ek kon nie besluit watter van die twee foto's die mooiste is nie - johnn het die actually geneem ;-)



min dinge so mooi soos 'n vuurtjie, kampplek, berge, stroom water en tee wat kook!


Saterdag is ons dus oppad Wolfberg skeure toe. Wat 'n fantastiese uitstappie!









Ruedi is natuurlik baie sterk...

...en ek so 'n bietjie minder



Na die Arch het ons weer die terugtog aangepak na die kampplek via die Skeure - hierdie keer op 'n effe meer opwindende manier terug - sommige plekke sou ek nooit kon raai mens kan oor of onder of tussen deur nie! baie opwindend... en hierdie kant van die skeure maak natuurlik plek vir baie interessante foto's soos John hier sy staal wys ;-)



Comments

Popular Posts