Cleoni verjaar

Cleoni het vandag verjaar en ek was bevoorreg om die dag te deel met haar en haar gesin en al die res van die zoo wat kom partytjie hou het. Cleoni is nou 8 jaar oud, en ek dank ons Vader saam met die res van die familie vir 'n lieflike kind soos sy wat ons lewens voller maak.











in die agtergrond het jumpie besluit om ook 'n oog te gooi en te kyk wat dan nou so 'n bohaai oor gemaak word...





Comments

Popular Posts