vanuit die s3

än paar notas vanuit die s3... siende hier nie veel meer te doene is terwyl mens wag vir samples om te sentrifugeer nie...

en nou wat ek wil besig wees met kindergesangetjies is hier nie eens iets om uit te dink nie.

well - dalk solank noteer watter samples watter no,s kry:
TB08 = TB1
TB23 = TB2
TB25 = TB3
TB32 = TB4

vandag se no,s is:
TB01 = TB5
TB02 = TB6
TB03 = TB7
TB06 = TB8 - hierdie is än wit sample - die ander is redelik rooi
Die CD15 beads was bietjei min, so sample 5,6 het net 72 ul gekry met 300 ul buffer. no 7,8 het 100 gekry met 400 buffer

eerste set vir FACS (pre): 14 ml
tweede set (f1) 13 ml
derde set (cd15+) 5.5 ml
vierde set (f2) 10 ml
vyfde set (cd14+) 5.5 ml

Comments

Popular Posts