sansouci
Dis Sondag - Harald het voorgestel ons klim buite erens om meeste te maak van die laaste paar sonskyndae. Ons het by Kirschbachspitze gaan klim na kerk.

Tydens kerk was daar hierdie versie uit Psalms - ps 25:4
Show me your ways, O Lord, teach me your paths, guide me in your truth and teach me, for you are God my Saviour, and my hope is in you all day long.

'n baie lekker (en georganiseerde) kruietuin - dalk is ek nou te lank in Duitsland as ek begin hou van kruituine wat alfabeties gerangskik is ;-)
Die blare van (ek dink) ivy wat in dennebome in groei en al hul blare begin verkleur - die son wat daardeur geskyn het het dit laat lyk of dit aan die brand is

Die dag het ge-eindig met dr slim wat kom eet het - ekt probeer bryani kook... dit het meer soos 'n rys bredie met blare in geproe vir my - sal my by anti gyro gaan kers opsteek om te leer hoe om ordentlike bryani te maak.

Comments
Post a Comment