Oom Buks

Ekt gisteraand gehoor van Oom Buks se skielike afsterwe. Dit was 'n voorreg om Oom te ken vir 'n klein rukkie. Mag julle Venter-gesin geseen wees met ons Vader se bystand in die tyd van rou en die tye daarna.

Comments

Popular Posts