London
'n vinnige paar uur in London om weer te sien wat ek sowat 10 jaar gelede daar gesien het...

'n verfrissende gesig om te sien - mooi grasperke en veulkleurige blomme!

meeste lyk nog dieselfde. ek dink hulle het die brug geverf intussen... en die suide van die teems lyk nou effe meer vol glas (?)

Het B palace altyd 'n siggi gehad?

En die Jubilee line - gedink ek moet net vir Tommie wys hoe lyk dit... was daar vroeer ook 'n dubbele stel deure?

ek kan net nooit genoeg na die brug kyk nie...

Comments
Post a Comment