Cambridge

eerste maal hier en dit was voorwaar nogal spesiaal om rond te loop waar die groot name was - CS Lewis, Roselind Franklin, Newton, Einstein, en Watson en Crick

Dis ook die plek waar die beroemde Addenbrooke's Hospital (1766) is - baie dinge waarop ons vandag ons wetenskap baseer is daar ontdek/beskryf.

ons kongres was gehou in die Welcomme Trust Center - so ent buite Cambridge in 'n area genaamd Hinxton.

'n paar kiekies:

die dorp se haarkapper:


hoekom die beelde alewig wil "weghol"...?


'n paar kerke en een oud-collage (nou geslote)

























Die aand het ons na ete by 'n ander collage na pub gegaan vir 'n bier. Oppad soontoe het die maan vir ons geloer deur die torings van 'n kerk...


Ons "Harry Potter" blyplek - dit was die ingang na die eetsaal

Comments

Popular Posts