ox tail resep
Die turke het gister in hul winkel beesstert gehad - teen 5.99 Euro/kg. ek dog toe ek probeer. Hier is my ma se resep:
2lb beestert
seldery 1 stingel
droe Meel
sou en peper
8 klein uie of groot ui gesny
2el botter of olyfolie
pietersielie
4 aartappels
knoffel 1 huisie
4 wortels
1 koppie tamatiesap
half kop wyn rooi of wit en water
Rol die vleis gesout en gepeper in die meel braai tot bruin. Voeg uie en knoffel by Braai nog 5 min Voeg smaak middels, seldery en pietersielie by maak dig toe. Stowe tot amper sag. Voeg nou die eaartappels en wortels by - stowe nou nog vir 3o min

Comments
Post a Comment