donderweer en blueberries - Maandag, Dag 3
ons tuiste vir die twee nagte...

Oppad na Bad Schandau. en toe het ons bietjie tyd te verwyl en foto's neem was die natuurlike gevolg (na koffie en croissant) ;-)

Die "bus" wat tot by die boot se landingstrook ry.

ons boot...

op vakansie... na twee dae harde werk in die berge, nou 'n leisure trip op die boot na volgnde hike toe

Koningstein - vanaf Elb - 'n gunsteling plekkie in die wereld. Dis blybaar die oudste/grootste bergvesting in Europa/wereld... Ek sal die moet opsoek...

Koningstein

plate en plate bloubessies wat ryp is bo-op Bastei se berg

Twee kindertjies langs die Elbe

"weinberg" in Dresden - natuurlik teen die Elb

Comments
Post a Comment