vandag se besoekie...

... Dit raak nou 'n gewoonte - die mense wat so kom kuier in hul swart karre met die "virus squad" voor en agterna.... vandag was doe president van Korea se beurt blykbaar... Intussen staan ou Siegie ook en kyk rond wie inkom en uitgaan in die stad

Comments

Popular Posts