road trip sachsische schweiz
ons vertrek en stop vir middag ete en later aandete by die kampplek. ekt vergeet om brandstof te kry vir stofie maar daar was 'n baie lekker kombuis (warmer as buite...) en ons koop "kooktyd" met 'n soort chip kaart en voila!

Saterdag middag - stappie na klimrotse - Hier het ons gestap na Schrammstein - 'n paar "pillars" van sandsteen. lyk na fantastiese faces maar sal moet gaan met iemand wat die area ken - die rots lyk effe verweer. geen chalk. ekt geen bolts gesien nie - weet nie of daar sport roetes is nie.
http://www.summitpost.org/s-chsische-schweiz/152091

Sondag oggend terwyl die ander slaap

effe aweregse pad na bo... dit was super lekker om weer effe tussen berge te wees - om rotswand te voel en te klim en uit te kyk!

vanaf Bastei - 'n mooi uitsig

'n laaste paar blikke...

Comments
Post a Comment