sterre

eerste maal vir ...
Sterre sien in berlyn,
Blog vanaf telefoon...
Dalk biki teenstryding maar as ek oor 'n paar jaar nog leef sal ek die inskrywing dalk waardeer ;-)

Well eks biki vroeg v homegroep... Op u-bahn hierheen het dit my net weer opgeval hoe sad mense lyk. Eintlik ni sad nie-eerder leeg. Ek bid vir Lig

Comments

Popular Posts