Halle - daarnabij

















plante op die plaas - die belgiese weergawe van "boer van die jaar" ;-) (sal ons vir hom ook 'n bottel amarula gee?)

















Saterdag middag houtkap... sommige probeer hard... en ai, rokkie wil sy dra, maar niemand kyk daarna... :-)






Op soek na Afrika... en Krisville ;-)




Balleke ens. maak...



sondag het ons bietjie eers gaan stap - ver gestap. en toe gerits na Brussels - 'n uitstalling van Luc Tuymans gaan kyk in die museum (Through the mirror of history) http://en.wikipedia.org/wiki/Luc_Tuymans. Interessante uitstalling. nie noodwendig mooi nie, maar vandag ek hier in Berlyn eet en slaap, dink ek nogal baie aan geskiedenis en wat dit aan mense doen.
daarna teruggekom huistoe, nonsens gepraat en waarskynlik bietjie houtgekap en toe begin kos maak...


Comments

Popular Posts