Mauerpark

Mauer (muur) park is 'n plek waar die Berlyn muur geloop het en waar daar nou 'n klomp stalletjies op 'n Sondag gehou word. Dit was 'n interessante spulletjie daar by die stalletjies, maar o wee net te koud -ek het te koud gekry op 'n stadium en toe maar weer huistoe vertrek.

Hiehiehie - hier is in klein karretjie wat "onwettig" parkeer het. Let op die teken op die deur... baie gepas!

Stasie naby Mauerpark.


My eerste (tweedehandse) Franse kristalglase...

Nie wetende of ek 'n woonstel met of sonder kombuis gaan kry nie, het ek maar sommer 'n paar houtlepels en houer ook saam met die glase gekoop. Hier het ek probeer om dit te "steriliseer" met kookwater...

Comments

Popular Posts