BIC

Vandag begin die kerk wat ek gejoin het by hul nuwe venue - Cinemax fliekteater.

[Oppad soontoe het ek sommer gou by Brandenburger Tor afgespring en 'n foto'tjie geneem - ek hou baie van die plein - well as mens dit n plein kan noem. Daar gaan baie gemengde gevoelens deur mens se vesels wanneer mens hier staan en dink.]
Elkgeval, so hier begin dinge toe.
(www.berlinchurch.org)

Comments

Popular Posts