Sunday lunch

'n Baie groot verassing vandag was 'n boodskappi vanaf Dot (deesdae as ek Johan Klue sien op foon of skype, lees ek al Dot ipv Johnny...) en 'n wyle later bevind ons onsself in 'n koffiewinkel. 'n Winkel wat koffie verkoop. Groen koffie. Espresso vir Espresso het ons die verskillende makers van koffie se produk geproe en later met 'n wavrag koffie, nougat en ciabata is ons huistoe vir pasta, sous en flapjacks.
Dottie het die koffie hier bo gerooster, en Johnny se hande het lekker gevryf tussendeur die pasta se rankskikkery.


















Die vuil pot... (dit was my deel) ...en toe eet ons boonop daaruit...

Comments

Popular Posts