CA en Adele trou
vrydag aand het ons gou die tafels gaan regsit... well die name gaan uitpak eintlik net... en well eintlik het ek net daar aangekom toe die ander al meeste klaargemaak het... sorry julle!
vrydag aand later het ons almal daar by die "fam-venue" gebraai - hoender tiete (alas Oom Seffie) burgers.
sat oggend eet ons lekker ontbyt op die stoep en toe raak die bruid haastig om haar man te sien en te soen en te se "ja".... maar eers na bygracealone om mooigemaak te word. (en was daar nou mooimakers!)
(ek en Nico is baie gelukkig om 'n ekstra Pa en Ma te he^... dalk kan ons eendag hul veters vasmaak, vleisies fynsny en voorlesings doen... wetie of lg wel gaan werk uit comedy strips nie though, Oom Niekie ;-) )
Ons het gaan wegkuip by die woonkasteel waar Oom Niekie ons kom kry het na 'n redelike klompie foto's... na 'n bietjie sports is ons in 'n "stoet" na die partytjiekasteel...
... waar die buid uiteindelik die handsome prince kon sien, soen en beloof om vir altyd sy pies werk toe in te pak.
Dankie Ma vir my rokkie se maak!
...tbc...
Comments
Post a Comment