family is precious
ek het vrydag saam met annie, helena, jaun, en cuzin alaska karoo toe gery. pa ma nico het ek vrydag aan halou gese terwyl die ander al geslaap het. Luzanne, cleonie, leandri, jumari, tinus, belinda, en hul kiddo's het sat oggend uitgedop en ons het almal lekker gekuier. 'n paar lekker wyne in die lapa geknak;-)
sondag is jumari gedoop (hopelik blog nico'le dit bietjie) - tannie's jeanette, erena en emma het die kossies gemaak en ons het al te lekker in merw se kerskaal gekuier. (stefaans se oog het my bietjie bekommer...) tinus & gesin is weg sondag oggend vroeg.
Maandag en Dinsdag was ook lekker tyd met die fam - zoo is super bedrywig!!!
woendag aand het Kari ge-arriveer en ons het lekker by die donkie se vuurplek gebraai. do oggend is ma en pa weg merw toe en ek en kat het klaargemaak en in die pad geval vir ons jarelange-verwagte raodtrip!!!!

Comments
Post a Comment