back home
na 'n fantastiese oggend op die fiets, is ek kerk toe en was ook heerlik gewees.
tuis het ek nuwe shortie wetsuit en board gaan probeer. hmmm ongelukkig nie veel swell nie; water koud though. maar nuwe suit is uber useful! (en mooi ;-) )
dis 'n besonder mooi aand op die beach - windstil selfs. lopende op die strand het ek gewonder vandag: hoekom is mense (couples) bymekaar? as jy 'n meisie of ou vra of daar enige iemand anders is in die wereld met wie sy of hy in aanraking gekom het/sou kom met wie hul eerder sou wou wees... well ek weet nie. of sou mens regtig met net een mens kon wees? indien nie - hoekom volg ons monogame verhoudings? en hoekom is dit so moeilik? ek wonder sommer hoe dit werk...

Comments
Post a Comment