Kiel week 1

Hier aangekom met fiets in 'n tas, twee wiele daarlangsaan en 'n paar stukkies klere en rekenaar - 'n mooi stad! well ek dink die water maak dit so mooi. Sondag hier aangeland en baie lam van die travel so ent langs die "ford" gaan stap - mense was oral oor besig om te seil, of te kajak, of iets soos waterpolo op kajakke te speek. My spirits were lifed immidiately.
Die doel is Baltic summer school 2009 (en fiksraak op fiets ;-) )
Die "lesings" het sommer met 'n bang begin Sondag aand - en was besonders! Daarvandaan is elke oggend ge-open met 'n "review" lesing wat ook baie goed is. almal 45 min elk.

Comments

Popular Posts